Modulekode | BES 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Ingenieurstelsels is dikwels onderworpe aan variasie, onsekerheid en onvolledige inligting. Wiskundige statistiek verskaf die basis vir die effektiewe hantering en kwantifisering van hierdie faktore. Hierdie module sal ’n inleiding verskaf tot die konsepte van wiskundige statistiek en sal die volgende sillabustemas insluit: data-analise, waarskynlikheidsteorie, stogastiese modellering, statistiese inferensie en regressie-analise. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese Engage BIng Chemiese Ingenieurswese BIng Chemiese Ingineurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Elektroniese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Rekenaaringenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese Engage BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Bedryfs- en Sisteemingenieursw |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App